NewsSchools

Vetkoek-aand ‘n geweldige sukses

Die gr. 6-leerders van Akademie Reformia het verlede Donderdagaand die skool se oueraand opgekikker met die allerheerlikste eetgoed.

POLOKWANE – Die gr. 6-leerders van Akademie Reformia het verlede Donderdagaand die skool se oueraand opgekikker met die allerheerlikste eetgoed.

Die leerders het self vetkoeke gebak, met heerlike vulsels gevul na die oueraand as deel van ‘n fondsinsameling vir die gr. 7-groep se afskeidsfunksie verkoop.

“Akademia Reformia het verlede jaar besluit om met nuwe oë na oueraande te kyk en die wafelaand wat ons gehou het was baie suksesvol. Hierdie jaar het ons ‘n vetkoekaand aangepak en die leerders het alles self gemaak,” het skoolhoof Marietha Nel verduidelik.

Die leerders het R2 300 ingesamel met dié verkope.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button