NewsSchools

Klein Einstein bederf hul mammas

Sondag was Moedersdag en Klein Einstein Kleuterskool in Biccardstraat, het die vorige dag al begin om mammas te bederf by hulle damesoggend, die Semi-Soet Moedersdag-geleentheid. Kaartjies is teen R80 per persoon verkoop en Alida Brieton, skoolhoof van Klein Einstein, het vertel dat sowat 50 gaste die geleentheid bygewoon en deur verskeie stalletjies gesnuffel het.

POLOKWANE – Sondag was Moedersdag en Klein Einstein Kleuterskool in Biccardstraat, het die vorige dag al begin om mammas te bederf by hulle damesoggend, die Semi-Soet Moedersdag-geleentheid. Kaartjies is teen R80 per persoon verkoop en Alida Brieton, skoolhoof van Klein Einstein, het vertel dat sowat 50 gaste die geleentheid bygewoon en deur verskeie stalletjies gesnuffel het.

As gaskunstenaar het Leonard “Skaap” Schaafsma opgetree en die gasspreker vir die geleentheid was Enid Erasmus. Enid het gepraat oor volkome vrouwees.

Die personeel van die skool het gesorg vir die eetgoed.

Klein Einstein het in September oopgemaak en het sowat 70 voltydse leerders en 35 naskool maatjies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button