NewsSchools

Drome Word Waar

Die gr. R-leerders van Laerskool Pietersburg-Oos het hul ouers, familie en vriende se harte verwarm met hulle konsert, Drome Word Waar.

Die gr. R-leerders van Laerskool Pietersburg-Oos het Woensdag- en Donderdagaand hul ouers, familie en vriende se harte verwarm met hulle konsert, Drome Word Waar.

Die opvoering handel oor die drome van drie boompies in ‘n woud en hoe dié drome heel anders as verwag bewaarheid is deur die Christus-verhaal.

Die kleuters het as bome, engele, sterre, diere, voëltjies, houtkappers, vissermanne, wyse manne en romeinse soldate hierdie storie vertel.

Die vertoning is Dinsdagoggend ook op DVD opgeneem.

Danhé Stolts,  Karla Strydom en Erick Smit is drie toeriste in Oosskool se   gr. R-konsert, Drome Word Waar.
Danhé Stolts, Karla Strydom en Erick Smit is drie toeriste in Oosskool se gr. R-konsert, Drome Word Waar.
Henco Venter is 'n skrynwerker wat ‘n krippie bou in Oosskool se gr. R-konsert, Drome Word Waar.
Henco Venter is ‘n skrynwerker wat ‘n krippie bou in Oosskool se gr. R-konsert, Drome Word Waar.
Carli Becker, Kota Hatting, Liané Burger, Handré Botha en Alexander du Bruyn speel die rolle van die houtkapper en sy familie in Oosskool se gr. R-konsert.
Carli Becker, Kota Hatting, Liané Burger, Handré Botha en Alexander du Bruyn speel die rolle van die houtkapper en sy familie in Oosskool se gr. R-konsert.
Ansuné Olivier, Dewan Windell, Danica Nel, Ronaldo Richarte en Tristan Dunkley seil aan boord van die  Osie-Ania in Oosskool se gr. R-konsert. .
Ansuné Olivier, Dewan Windell, Danica Nel, Ronaldo Richarte en Tristan Dunkley seil aan boord van die Osie-Ania in Oosskool se gr. R-konsert. .
Die ster, Juandri Brown en Betlehemster, Alexi Kidd op die verhoog tydens Oosskool se gr. R-konsert, Drome Word Waar.
Die ster, Juandri Brown en Betlehemster, Alexi Kidd op die verhoog tydens Oosskool se gr. R-konsert, Drome Word Waar.
Schalk Smith,  Juan Randall,  Rianco Oosthuizen en  Zach Pretorius is drie bang vissermanne wat vir Jesus vra om die storms te laat bedaar in Oosskool se gr. R-konsert. .
Schalk Smith, Juan Randall, Rianco Oosthuizen en Zach Pretorius is drie bang vissermanne wat vir Jesus vra om die storms te laat bedaar in Oosskool se gr. R-konsert. .
Liwies de Bruyn, Nelca du Bruyn, en Pieter Jordaan vertolk die rolle van 'n esel en Jesus se ouers,  Maria en Josef, in Oosskool se gr. R-konsert.
Liwies de Bruyn, Nelca du Bruyn, en Pieter Jordaan vertolk die rolle van ‘n esel en Jesus se ouers, Maria en Josef, in Oosskool se gr. R-konsert.
Benrico Louw is 'n kneg met sy koningin se juwele en agter staan die houtkapper, Markus le Grange en boom, Carmi Oosthuizen in Oosskool se gr. R-konsert.
Benrico Louw is ‘n kneg met sy koningin se juwele en agter staan die houtkapper, Markus le Grange en boom, Carmi Oosthuizen in Oosskool se gr. R-konsert.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button