NewsSchools

2 van PHS in top 7’s-span

Miguel de Sousa en Zander Human van Hoërskool Pietersburg is beide lede van die Afrikaner Volkseie Sport se nasionale o/16-sewesrugbyspan wat in Desember in Mauritius aan 'n internasionale toernooi sal deelneem.

Miguel de Sousa en Zander Human van Hoërskool Pietersburg is beide lede van die Afrikaner Volkseie Sport se nasionale o/16-sewesrugbyspan wat in Desember in Mauritius aan 'n internasionale toernooi sal deelneem. Hierdie rugbyspelers is gekies vir die span tydens die Afrikaner Volkseie Sport se Bokkie-week wat tydens die Julievakansie in Modimolle aangebied is.
Miguel de Sousa en Zander Human van Hoërskool Pietersburg is beide lede van die Afrikaner Volkseie Sport se nasionale o/16-sewesrugbyspan wat in Desember in Mauritius aan ‘n internasionale toernooi sal deelneem. Hierdie rugbyspelers is gekies vir die span tydens die Afrikaner Volkseie Sport se Bokkie-week wat tydens die Julievakansie in Modimolle aangebied is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button