NewsSchools

Kleuters verwelkom by Werk en Wen

Werk en Wen Kleuterskool het Woensdagaand 'n oueraand vir volgende jaar se nuwe ouers en kleuters aangebied.

POLOKWANE – Werk en Wen Kleuterskool het Woensdagaand ‘n oueraand vir volgende jaar se nuwe ouers en kleuters aangebied.

Die doel van die aand was om die ouers en kleuters bekend te stel aan die skool en om ‘n paar tegniese punte te bespreek.

“Ons verwelkom U tot Werk en Wen en is opgewonde om die nuwe jaar saam met u te begin,” het skoolhoof, Monica Strauss, gesê.

Strauss en die onderwysers het ook algemene reëls en regulasies tydens die oueraand bespreek.

Die kleuters en ouers het die skool in klasverband saam met die onderwysers verken en ook gesien en geleer wat daar vir die kleuters se opvoeding aangebied word.

Elke kleuter het ook ‘n geskenkpakkie ontvang en ‘n draai op die speelgrond gemaak saam met hulle nuwe klasmaats.

Marcia Hugo en haar dogter Michelle luister aandagtig by Werk en Wen se oueraand vir volgende jaar se nuwe ouers en kleuters.
Marcia Hugo en haar dogter Michelle luister aandagtig by Werk en Wen se oueraand vir volgende jaar se nuwe ouers en kleuters.
Alejandro  en Carmelia Hermann leer ken hulle nuwe skool tydens Werk en Wen Kleuterskool se oueraand vir volgende jaar se nuwe ouers en kleuters.
Alejandro en Carmelia Hermann leer ken hulle nuwe skool tydens Werk en Wen Kleuterskool se oueraand vir volgende jaar se nuwe ouers en kleuters.
Nikita Kuhn speel met 'n sleutelbord tydens Werk en Wen Kleuterskool se oueraand vir volgende jaar se nuwe ouers en kleuters.
Nikita Kuhn speel met ‘n sleutelbord tydens Werk en Wen Kleuterskool se oueraand vir volgende jaar se nuwe ouers en kleuters.
Tristan en Zontelle Cronje kuier lekker by hulle nuwe skool tydens Werk en Wen se oueraand vir volgende jaar se nuwe ouers en kleuters.
Tristan en Zontelle Cronje kuier lekker by hulle nuwe skool tydens Werk en Wen se oueraand vir volgende jaar se nuwe ouers en kleuters.
Danielle Illingworth speel in die Pikkewynklas tydens Werk en Wen Kleuterskool se vir volgende jaar se nuwe ouers en kleuters.
Danielle Illingworth speel in die Pikkewynklas tydens Werk en Wen Kleuterskool se vir volgende jaar se nuwe ouers en kleuters.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button