NewsSchools

PHS-krieketspelers in Lim-kleure

Hierdie krieketspelers van Hoërskool Pietersburg is die skool se trots omdat hulle vanjaar Limpopo-kleure verwerf het.

Hierdie krieketspelers van Hoërskool Pietersburg is die skool se trots omdat hulle vanjaar Limpopo-kleure verwerf het. Voor staan Sias Willemse (o/15), Dian Forrester (o/15), Luan Visagie (o/15) en Ross Crouse (o/15). In die middel staan Armand Pansegrouw (o/17), Brendan Bezuidenhout (o/17), Corne Craig (o/15) en Morné Venter (o/17). Agter staan Jaco Potgieter (o/19).
 Voor staan Sias Willemse (o/15), Dian Forrester (o/15), Luan Visagie (o/15) en Ross Crouse (o/15). In die middel staan Armand Pansegrouw (o/17), Brendan Bezuidenhout (o/17), Corne Craig (o/15) en Morné Venter (o/17). Agter staan Jaco Potgieter (o/19).

Hierdie krieketspelers van Hoërskool Pietersburg is die skool se trots omdat hulle vanjaar Limpopo-kleure verwerf het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button