Laerskool Krugerpark het onlangs sy vakpresteerders wat in elke graad in 'n spesifieke vak uitgeblink het, aangewys. Die leerders het ook 'n eetbewys van Maxi's ontvang.
Laerskool Krugerpark het onlangs sy vakpresteerders wat in elke graad in 'n spesifieke vak uitgeblink het, aangewys. Die leerders het ook 'n eetbewys van Maxi's ontvang. Voor is Marlie Hattingh (gr. 5 Afrikaans) en Aldrich Rossouw (gr. 4 Engels). Agter is Janus Greyling (gr. 7 wiskunde) en Pietie Vogel (gr. 5 Afrikaans).
Voor is Marlie Hattingh (gr. 5 Afrikaans) en Aldrich Rossouw (gr. 4 Engels). Agter is Janus Greyling (gr. 7 wiskunde) en Pietie Vogel (gr. 5 Afrikaans).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!