NewsSchools

Triegies wen pryse vir hul prestasies

Laerskool Louis Trichardt het verlede Dinsdag en Woensdag die skool se jaarlikse prysuitdelings aangebied.

LAERSKOOL Louis Trichardt het verlede Dinsdag en Woensdag die skool se jaarlikse prysuitdelings aangebied.

Skoolhoof Louis Linde het die leerders, onderwysers en ouers bedank vir al hulle harde werk deur die jaar en geen geheim daarvan gemaak nie dat hy baie trots op sy skool is.

Bernice Meiring is Laerskool Louis Trichardt se staatmaker van die jaar. Sy het hierdie trofee ontvang by die skool se prysuitdeling verlede Woensdag.
Bernice Meiring is Laerskool Louis Trichardt se staatmaker van die jaar. Sy het hierdie trofee ontvang by die skool se prysuitdeling verlede Woensdag.
Alida du Preez is Laerskool Louis Trichardt se Triegie van die Jaar. Sy het hierdie trofee ontvang by die skool se prysuitdeling verlede Woensdag.
Alida du Preez is Laerskool Louis Trichardt se Triegie van die Jaar. Sy het hierdie trofee ontvang by die skool se prysuitdeling verlede Woensdag.
Roy Stewart en Alida du Preez is onderskeidelik Laerskool Louis Trichardt se sportseun en -meisie van die jaar. Hulle het hierdie trofeë ontvang by die skool se prysuitdeling verlede Dinsdag.
Roy Stewart en Alida du Preez is onderskeidelik Laerskool Louis Trichardt se sportseun en -meisie van die jaar. Hulle het hierdie trofeë ontvang by die skool se prysuitdeling verlede Dinsdag.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button