NewsSchools

Só presteer Pieties

Hoërskool Pietersburg het verlede week hul jaarlikse sport- en hoofprysuitdeling by die skool aangebied.

POLOKWANE – Hoërskool Pietersburg het verlede week hul jaarlikse sport- en hoofprysuitdeling by die skool aangebied.

Leerders is by hierdie geleenthede beloon vir hulle harde werk op verskillende gebiede deur die jaar.

Top 10 leerders gr.12:

1. Johan Krüger, 94,6%.

2. Julia Alsemgeest, 93,9%.

3. Jaco Potgieter, 90,8%.

4. Nettie van der Goot, 90,7%.

5. Biemond Hoogenboezem, 90,3%.

6. Angelique Jacobs, 90,1%.

7. Elani Nel, 89,4%.

8. Adèle van Jaarsveld, 89%.

9. Madelé Nienaber, 88,7%.

9. Francél Geyer, 88,7%.

9. Imé du Plessis, 88,7%)

Gr 12-vakpryswenners:

• Elani Nel, geografie;

• Carien Nel, toerisme;

• Aliska Ludick, besigheids-studies;

• Julia Alsemgeest, wiskunde en lewensoriëntering;

• Inge Ungerer, Engels;

• Kyla Cloete, gasvryheids-studies;

• Jaco Potgieter, ekonomie;

• Adèle van Jaarsveld, Afrikaanse letterkunde;

• Marlie Human, wiskunde geletterdheid;

• Amelia Quin, geskiedenis;

• Werner Hattingh, ingenieursgrafika en ontwerp;

• Ian Jannasch, inligtingstegnologie;

• Bernelee Botha, rekenaartoepassingstegnologie, en

• Johan Krüger het die pryse gewen vir beste prestasies in Afrikaans, gevorderde wiskunde, rekeningkunde, fisiese wetenskap, lewenswetenskappe, hoogste ge-middeld in wiskunde, fisiese en lewenswetenskappe asook die Tukkie-toekenning vir topkandidaat om by Tukkies te gaan studeer.

Corné Olivier het die prys ontvang vir beste prestasie in gr. 12 vir wiskunde en rekeningkunde.

Beste akademiese pres-teerders per graad:

• Johan Krüger wen die Mannie Krüger-toekenning vir die toppresteerder in gr. 12.

• Chané Prinsloo wen die Bertie du Plessis-toekenning vir die toppresteerder in gr. 11.

• Ro-ayne Geddes wen die Willem Roos-toekenning vir die toppresteerder in gr. 10.

• Daniel Swarts wen die Martin Riekert-toekenning vir die toppresteerder in gr. 9.

• Jean-Pierre Viljoen wen die Adna Pieterse-toekenning vir die toppresteerder in gr. 8.

PHS se beste kultuurpresteerders is voor, Jonett Olivier, Anri Venter en Corlia Pieterse. Agter is  Jean-Pierre Viljoen en Marcel Coetzee.
PHS se beste kultuurpresteerders is voor, Jonett Olivier, Anri Venter en Corlia Pieterse. Agter is Jean-Pierre Viljoen en Marcel Coetzee.
PHS se top 10 akademiese presteerders in gr. 12 is voor, Elani Nel, Nettie van der Goot, Madelé Nienaber, Adèle van Jaarsveld, Francél Geyer en Imé du Plessis. Agter is Julia Alsemgeest, Biemond Hoogenboezem, Johan Krüger en Jaco Potgieter. Afwesig: Angelique Jacobs.
PHS se top 10 akademiese presteerders in gr. 12 is voor, Elani Nel, Nettie van der Goot, Madelé Nienaber, Adèle van Jaarsveld, Francél Geyer en Imé du Plessis. Agter is Julia Alsemgeest, Biemond Hoogenboezem, Johan Krüger en Jaco Potgieter. Afwesig: Angelique Jacobs.

Spesiale toekennings:

• Elizma le Roux wen die Van Schouwenburg-prys en die Willie van der Merwe-toekenning.

• Johan Krüger wen die PHS Beheerliggaam-toekenning.

• Corine Lloyd wen die Johnnie Hamman-toekenning.

• Chante Jardim wen die F.J. Bezuidenhout-studiebeurs.

• Jaco Potgieter wen die dr. T.L. Boshoff-toekenning.

• Lucius van Rensburg wen die prys vir beste algehele akademiese prestasieverho-ging.

• Richard Stroebel wen die Robert Peacock-toekenning.

• Ludolph Neethling wen die Pietiebond-toekenning.

Kultuurtoekennings:

• Jonett Olivier, mees veelsydige junior kultuurmeise.

• Anri Venter, mees veelsydige senior kultuurmeisie.

• Corlia Pieterse wen die Van Oudtshoorn Redenaarstrofee.

• Jean-Pierre Viljoen, mees veelsydige junior kultuurseun.

• Marcel Coetzee, mees veelsydige senior kultuurseun.

PHS se spesiale pryswenners is voor, Elizma le Roux, Johan Krüger, Corine Lloyd en Chante Jardim. Agter staan Jaco Potgieter, Lucius van Rensburg en Richard Stroebel. Afwesig: Ludolph Neethling.
PHS se spesiale pryswenners is voor, Elizma le Roux, Johan Krüger, Corine Lloyd en Chante Jardim. Agter staan Jaco Potgieter, Lucius van Rensburg en Richard Stroebel. Afwesig: Ludolph Neethling.
PHS se gr. 12-vakpryswenners is voor: Elani Nel, Carien Nel, Aliska Ludick, Julia Alsemgeest, Inge Ungerer en  Kyla Cloete. In die middel is Denelle de Meyer, Jaco Potgieter, Adèle van Jaarsveld, Marlie Human en Amelia Quin. Agter staan Werner Hattingh, Johan Krüger en Ian Jannasch Afwesig: Bernelee Botha en Corné Olivier.
PHS se gr. 12-vakpryswenners is voor: Elani Nel, Carien Nel, Aliska Ludick, Julia Alsemgeest, Inge Ungerer en Kyla Cloete. In die middel is Denelle de Meyer, Jaco Potgieter, Adèle van Jaarsveld, Marlie Human en Amelia Quin. Agter staan Werner Hattingh, Johan Krüger en Ian Jannasch Afwesig: Bernelee Botha en Corné Olivier.

Sporttoekennings:

• Chanté Ferreira wen die Carolien van Heerden-trofee vir atletiek en is aangewys as beste juniorsportmeisie.

• Danielle Lemmer wen die Cronjé-trofee vir ruiterkuns asook die toekenning vir die beste enkele prestasie deur ‘n juniormeisie.

• Andri Marais wen die Jan Kampherbeek-trofee vir jukskei asook die toekenning vir beste enkele prestasie deur seniormeisie buite skoolverband.

• Jaco Potgieter wen die Goseame-trofee vir beste seunshokkiespeler asook die Kobus du Toit-trofee vir beste seunskrieketspeler en is aangewys as beste seniorsportseun.

• Lientjie Nel wen die Willie Knoetze-trofee vir tennis, die Ina van der Merwe-trofee vir hokkie en die Stefné Pretorius-trofee vir beste meisieskrieketspeler.

• Nadine Roos wen die Martina Greyling-trofee vir netbal en word aangewys as beste seniorsportmeisie.

• Louise Schutte wen die Van Heerden-trofee vir landloop.

• Koos Hartzenberg wen die PHS-trofee vir luggeweerskiet.

• Corné Olivier wen die De Jager-trofee vir gholf.

• Louis Nel is aangewys as die beste juniorsportseun.

• Ludolph Neethling wen die Telize Arabierstoet-trofee vir uithouritte en die toekenning vir beste enkele prestasie deur ‘n juniorseun binne skoolverband.

• Luann Maree wen die Bowshop-trofee vir boogskiet.

• Christoff Ras wen die Corrie Potgieter-trofee vir swem asook die toekenning vir beste enkele sportprestasie deur ‘n seniorseun buite skoolverband.

• JR Visagie wen die Adolf Malan-trofee vir rugby.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button