NewsSchools

Interlaer: Hulle is naaswenners

Laerskool Krugerpark se gholfspan is vanjaar die naaswenner van die interlaer gholf wat op Mookgophong gehou is

Laerskool Krugerpark se gholfspan is vanjaar die naaswenner van die interlaer gholf wat op Mookgophong gehou is. Altesaam nege skole het deelgeneem en Laerskool Bosveld het met die louere weggestap.

Die Krugies wat hul stokke gaan swaai het, is voor Johanco Welgemoed en Declan Bruce. Agter is Percy Hawken en Lené Kruger.
Die Krugies wat hul stokke gaan swaai het, is voor Johanco Welgemoed en Declan Bruce. Agter is Percy Hawken en Lené Kruger.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button