NewsSchools

Langasems beloon

DIE Hoërskool Piet Potgieter het sy langasematlete onlangs met trofeë beloon vir hulle harde werk.

Kurt Kruger is vanjaar die tweekamp-seunsatleet van die jaar. Hier oorhandig skoolhoof Jas Hansen sy trofee. Kurt het ook die trofee as die skool se beste gholfspeler ontvang.

Anél de Vos ontvang die trofee as tweekampatleet van die jaar van Hoërskool Piet Pot-gieter se skoolhoof, Jas Hansen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button