POLOKWANE – Curro Heuwelkruin het van 27 tot 31 Oktober ‘n reeks prysuitdelings aangebied waar die skool se uitblinkers op alle gebiede vereer is vir hul harde werk.
Laerskool sportpryswenners:
• André de Villiers, kolwer van die jaar en krieketspeler van die jaar.
• Christian Enslin, bouler van die jaar.
• Gerhard van Zyl en Henco Badenhorst, rugbyspelers van die jaar.
• Ashden Venter, netbalspeler van die jaar.
• Ofentse Manyaka, veldatleet van die jaar.
• Michelle Claassens, baanatleet van die jaar en atleet van die jaar.
• Henco Bandenhorst, swemmer van die jaar.
• Ashden Venter en Henco Badenhorst, hokkiespelers van die jaar.


Laerskool kultuurpryswenners:
• Charné Hartley, skaakspeler van die jaar en beste senior redenaar.
• Kiana Faia, beste junior redenaar.
• Stephan de Lange, beste praktiese musiek-leerder.
• Dorijke du Toit, mees belowende drama-student.


Laerskool prestasiepryse:
• Dorijke du Toit, kultuurster.
• Anjé Dorfling, kultuurpersoonlikheid.
• Duwalt Duvenhage, beste sportprestasie buite skoolverband.
• Charné Hartley, meisiessportster.
• Henco Bandenhorst en Gerhard van Zyl, seunssportsterre.
• Ashden Venter, sportmeisie van die jaar.
• Henco Badenhorst, sportseun van die jaar.


Hoërskool sportpryswenners:
• Elizma Swartz, tennisspeler van die jaar en netbalspeler van die jaar.
• Stefan Nel, hokkiespeler van die jaar, bouler van die jaar, kolwer van die jaar en krieketspeler van die jaar.
• Claudi van Niekerk, hokkiespeler van die jaar.
• Jan Heystek, sewesrugbyspeler van die jaar.
• Wernich Kachelhoffer, rugbyspeler van die jaar.
• Tristen Schwim, gholfspeler van die jaar.
• Kamalan Naidoo, swemmer van die jaar.
• Ilanie Heystek, mees veelsydige atleet.
• Remoneiloe Phasha, atleet van die jaar.


Hoërskool kultuurpryswenners:
• Claudi van Niekerk en Joané Spies, beste senior redenaars.
• Chantae Horn en Chantelle Steyn, beste ju-nior redenaars.
Hoërskool prestasiepryswenners:
• Arno Horn, kultuurster.
• Claudi van Niekerk, kultuurpersoonlikheid en sportmeisie van die jaar.
• Elizma Swartz, beste sportprestasie buite skoolverband.
• Remoneiloe Phasha, sportster.
• Kamalan Naidoo, sportster.
• Wernich Kachelhoffer, sportseun van die jaar.



