NewsSchools

Oud-leerder van CVO blink uit

Christiaan Jansen het in 2010 aan die CVO- skool Naboomspruit gematrikuleer

Christiaan Jansen het in 2010 aan die CVO- skool Naboomspruit gematrikuleer. Hy het onlangs sy graad in verbruikerswetenskap aan die Universiteit van Pretoria suksesvol voltooi en 'n gesogte prys ontvang  vir die hoogste gemiddeld in fyn kookkuns. Christiaan het op 30 November na Aspen in die VS vertrek vir 'n  jaar se indiensopleiding.
Christiaan Jansen het in 2010 aan die CVO- skool Naboomspruit gematrikuleer. Hy het onlangs sy graad in verbruikerswetenskap aan die Universiteit van Pretoria suksesvol voltooi en ‘n gesogte prys ontvang vir die hoogste gemiddeld in fyn kookkuns. Christiaan het op 30 November na Aspen in die VS vertrek vir ‘n jaar se indiensopleiding.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button