NewsSchools

Jong Heuwelkruin-leerders beloon

Curro Heuwelkruin Laerskool se grondslagfaseleerders het hul prysuitdeling Vrydag bygewoon.

POLOKWANE – Curro Heuwelkruin Laerskool se grondslagfaseleerders het hul prysuitdeling Vrydag bygewoon.

Elke leerder is met ‘n sertifikaat beloon vir hulle harde werk deur die jaar.

‘n Groot groep leerders het ook sertifikate ontvang vir 100% skoolbywoning deur die jaar.

Spesiale pryse, gr. 1:

• Aiden Ponto en Carie Lombard, skaakpryse.

• Aiden Ponto en Jovan Steenkamp, stoeipryse.

• Liana Pragji en Carie Lombard, balletpryse.

• Marko Faia, Bybelkennisprys.

Spesiale pryse, gr. 2:

• Evané de Toit, skaakprys.

• Wouter Chalmers en NW van Reede van Oudtshoorn, stoeipryse.

• Rebotile Letshedi, balletprys.

• Jeané Scheepers, Bybelkennisprys.

• Marius Jacobs, algemene kennis-prys.

Spesiale pryse, gr. 3:

• Jordan Skordi, skaakprys.

• Christian Enslin en Jacques Cronjé, stoeipryse.

• Anischka Neethling, balletprys.

• Kiana Faia, Bybelkennisprys.

• Christian Enslin, algemene kennis-prys.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button