NewsSchools

Skoolhoofde is baie positief oor 2015

Bosveld het gaan inloer by twee van die dorp se top skole en die mans agter die skerms 'n bietjie beter gaan leer ken.

Mokopane – IN Mokopane leef en onderrig ons skoolhoofde volgens ‘n waardestelsel.

Hulle is mense in ‘n vertrouensposisie en rolmodelle in ons gemeenskap.

Bosveld het gaan inloer by twee van die dorp se top skole en die mans agter die skerms ‘n bietjie beter gaan leer ken.

Positiwiteit en verandering is vir Laerskool Krugerpark se skoolhoof, Johan Vertongen belangrik. As jy nie verander nie, stagneer jy en elke week, dag en uur is anders," sê Vertongen. "Die jaar het vir  die Krugies uit 'n verskeidenheid van hoogtepunte bestaan. Daar was die sukses van die gr. R-fasiliteit wat vir die eerste keer hierdie jaar in gebruik geneem is, die besoek van die Amerikaanse groep, Center Shot, die wen van die top 10-swemgala vir die eer-ste keer in vier jaar en die ongeloof
Positiwiteit en verandering is vir Laerskool Krugerpark se skoolhoof, Johan Vertongen belangrik.
As jy nie verander nie, stagneer jy en elke week, dag en uur is anders,” sê Vertongen. “Die jaar het vir die Krugies uit ‘n verskeidenheid van hoogtepunte bestaan. Daar was die sukses van die gr. R-fasiliteit wat vir die eerste keer hierdie jaar in gebruik geneem is, die besoek van die Amerikaanse groep, Center Shot, die wen van die top 10-swemgala vir die eer-ste keer in vier jaar en die ongeloof

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button