NewsSchools

Hansie-tennissterre

DIE leerders van Hoërskool Hans Strijdom wat aan die Limpopo-juniortennistoernooi op 5 en 7 Desember verlede jaar deelgeneem het, spog met praguitslae.

MOKOPANE – DIE leerders van Hoërskool Hans Strijdom wat aan die Limpopo-juniortennistoernooi op 5 en 7 Desember verlede jaar deelgeneem het, spog met praguitslae.

Hier volg die uitslae in ouderdomsverband en hul posisie bereik op die ranglys.

Hans Strijdom meisies op die SA-tennisranglys:
• Shané Pinto, o/15, 14de.
• Mellissa Plank, o/17, 12de.
• Nicola Pinto, o/17, 13de.
• Sumari Snyman, o/19, tweede.
• Jodene van Wyk, o/19, derde.

Hans Strijdom meisies op die SA-tennisranglys:
• Shaun Gilliland, o/15, 13de.
• Ruben Pretorius, o/17, sesde.
• Bedeker Snyman, o/17, agste.
• Zarco Sherman, o/17, 12de.
• Stefan Pretorius, o/19, derde.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button