NewsSchools

Groentjies wys hul pretkant

DIE groentjiekonsert van die gr. 8-leerders van Hoërskool Piet Potgieter is vermaak uit die boonste gestoeltes wat die gehoor vandeesweek behoorlik laat skaterlag terwyl hulle skoolhoof, Jas Hansen, se lewe en groot aandeel tot die sukses van die skool uitgebeeld het.

Die toneel wat deur Erndina Viljoen en Deidre Koekemoer, twee onderwysers, geskryf en geredigeer is, gee die gehoor ‘n terugflits in Hansen se lewe. Daar is gekyk na sy kinderjare, liefde vir rugby, studies, hoe hy sy vrou, Julie ontmoet het en die blydskap van vaderskap.

Hansen is al vir tien jaar hoof van Hoërskool Piet Potgieter. Hy tree einde vanjaar af.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button