NewsSchools

Krugies se sportsterre beloon

LAERSKOOL Krugerpark het hul atletiekseisoen op 'n goue noot by hulle bokkesport verlede Dinsdag afgeskop.

LAERSKOOL Krugerpark het hul atletiekseisoen op ‘n goue noot by hulle bokkesport verlede Dinsdag afgeskop. Die dag was volgepak met uitstekende spangees en spoguitslae.

Die trofeë vir die beste atlete vir die dag gaan aan:

• Janco van Niekerk vir die beste o/12-hoogspringatleet.

• Wilma Nel vir die beste o/13-gewigstootatleet.

• Marco McKenzie vir die beste o/13-verspringatleet.

• Hanno Janse van Rensburg vir die beste o/12-werpskyfatleet.

• Pieter Vorster vir die beste o/13- spiesgooi- en hekkiesatleet.

• Hann Geerkens vir die beste o/11-langafstandatleet.

• Lachelle De Beer vir die beste o/13-naellope-atleet.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button