NewsSchools

KykNET sit Hansies op die kleinskerm

DIT is slegs Februarie en Hoërskool Hans Strijdom gaan reeds twee keer te sien wees op die gewilde televisie kanaal, 144, KykNET.

DIT is slegs Februarie en Hoërskool Hans Strijdom gaan reeds twee keer te sien wees op die gewilde televisie kanaal, 144, KykNET.

Eers het die filmspan van Ontbytsake by Hansie-land kom inloer en toe word die filmspan van Skole Top 10 verlede Woensdag met ‘n warm verwelkoming ontvang.

Die leerders en onderwysers was in ekstase en het elke oomblik van die verfilming geniet. Die uitsending van die Skole Top 10 is op 16 en 18 Februarie om 17:00 en op 19 Februarie omstreeks 15:00 te sien.

Hoërskool Hans Strijdom maak hul televisieverskyning op Ontbytsake op Saterdag 21 Februarie om 07:30.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button