Suidskool verwelkom nuwe onnies
POLOKWANE – Laerskool Pietersburg (Suidskool) het vanjaar 12 nuwe onderwysers by die skool verwelkom. Tydens ‘n gesprek met Review het die leerkragte saamgestem dat Suidskool se leerders hulle baie welkom laat voel het en dat hulle almal baie uitsien na die jaar wat voorlê. Hulle is: • Karla Oosthuizen, gr. 1; • Amri van Aarde, …
POLOKWANE – Laerskool Pietersburg (Suidskool) het vanjaar 12 nuwe onderwysers by die skool verwelkom.
Tydens ‘n gesprek met Review het die leerkragte saamgestem dat Suidskool se leerders hulle baie welkom laat voel het en dat hulle almal baie uitsien na die jaar wat voorlê.
Hulle is:
• Karla Oosthuizen, gr. 1;
• Amri van Aarde, wiskunde vir gr. 4;
• Robert White, onderwysstudent en algemene assistent;
• Johan Muller, natuurlike wetenskappe vir gr. 4 en 7;
• Charlotte van den Berg, Afrikaans vir gr. 7;
• Trudie Coetzee vir gr.3;
• Anandie Coetzee vir gr. R;
• Thelma Joubert vir gr. 1;
• Andri Marais, onderwysstudent en algemene assistent;
• Cherné Steyn, gr. 2;
• Linda Dippenaar, gr. 2, en
• Elmien White, sosiale wetenskappe vir gr. 4, 5 en 7.



