NewsSchools

Zouties tof op vir hul maskerbal

CVO-skool Zoutpansberg het nuwe lewe in hul eerste kwartaal se skoolsokkie geblaas met ‘n interessante maskerbal-tema.

LOUIS TRICHARDT – CVO-skool Zoutpansberg het nuwe lewe in hul eerste kwartaal se skoolsokkie geblaas met ‘n interessante maskerbal-tema.

Die leerders en organiseerders het baie moeite gedoen om by hierdie tema te bly.
Nie net was elke leerder pragtig aan-getrek nie, die organiseerders het ook gesorg dat die saal pragtig gelyk het en  dat ele-gante vingerhappies die honger gestil het.
Die laerskoolleerders het vroegaand kans gekry om die bal by te woon en daarna die die hoërskoolleerders die skoolsaal warm gedans tot laatnag.
Die leerders het almal saamgestem dat hierdie sokkie een was wat hulle altyd sou onthou.

André Breytenbach en Innes Steyn bewys dat seuns ook kan optof en spoggerig kan lyk by ‘n maskerbal.
André Breytenbach en Innes Steyn bewys dat seuns ook kan optof en spoggerig kan lyk by ‘n maskerbal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button