NewsSchools

PHS-redenaars wen kompetisie

Hoërskool Pietersburg (PHS) het onlangs twee redenaarsspanne vir die Spraakgilde-fees se redenaarskompetise ingeskryf.

POLOKWANE – Hoërskool Pietersburg (PHS) het onlangs twee redenaarsspanne vir die Spraakgilde-fees se redenaarskompetise ingeskryf.

PHS se gr. 9- en gr. 12-redenaarsspanne het beide eerste plekke behaal in hierdie kompetisie wat by Hoërskool Jeugland in Kemptonpark aangebied is.

Die gr. 9-redenaarsspan van PHS bestaan uit Mari Geerjkens, Lisbé du Preez, Ina van der Merwe (afrigter), Dirkie van der Merwe en Kailen Ferreira. Hierdie redenaarsspan het onlangs 'n eerste plek behaal in die Spraakgilde-fees se redenaarskompetisie in Kemptonpark.
Die gr. 9-redenaarsspan van PHS bestaan uit Mari Geerjkens, Lisbé du Preez, Ina van der Merwe (afrigter), Dirkie van der Merwe en Kailen Ferreira. Hierdie redenaarsspan het onlangs ‘n eerste plek behaal in die Spraakgilde-fees se redenaarskompetisie in Kemptonpark.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button