NewsSchools

PHS se nuwe beheerliggaam verkies

Die ouers van Hoërskool Pietersburg het verlede Maandag die skool se nuwe beheerliggaam verkies.

POLOKWANE – Die ouers van Hoërskool Pietersburg het verlede Maandag die skool se nuwe beheerliggaam verkies.

‘n Totaal van 366 ouers het gestem om uiteindelik die beheerliggaam te kies vanuit die 15 genomineerde kandidate.

PHS nuwe beheerliggaamlede is:

• George Malan, voorsitter van die finansiële komitee.

• Louis Geyer, voorsitter.

• Johan Janse van Rensburg, finansies en akademie.

• Niel Swarts, sport, geboue en terrein.

• Eli Ströh, Pietiebond, personeel en dissipline.

• Pieter Schulenburg, geboue en terrein.

• Gerda van Niekerk, strategiese beplanning en handelsaktiwiteite, groenbeleid, FEDSAS, personeel en dissipline.

• Anne-Marie Vermeulen, ondervoorsitter asook sport en kultuur.

• Human du Preez, koshuise.

• Willie Schoeman, skoolhoof, strategiese beplanning en handelsaktiwiteite.

• Louis Scott, koshuise, geboue en terrein, asook Pietiebond.

• Mariana Badenhorst, leerderbegeleiding en personeelaangeleenthede.

• Zandria Howard, sekretaris en religie.

• Ina van der Merwe, personeelaangeleenthede en sport.

• Meshelle Booysen, adjunksekretaris.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button