NewsSchools

Muise en hekse by CVO

Leerders van die CVO-skool Zoutpansberg het verlede Vrydag soos hul gunsteling storieboekkarakters aangetrek as deel van die skool se inisiatief om leerders aan te moedig om meer te lees.

Marchelle van Wyk
LOUIS TRICHARDT – Leerders van die CVO-skool Zoutpansberg het verlede Vrydag soos hul gunsteling storieboekkarakters aangetrek as deel van die skool se inisiatief om leerders aan te moedig om meer te lees.

Onderwysers het aan die leerders verduidelik waarom dit so belangrik is om te lees.

Hulle het ook beklemtoon dat dit lekker is om te lees, want mens kan jouself verloor in jou verbeeldingswêreld.

Die leerders moes verduidelik watter karakters hulle uitgebeeld het en ook ietsie vertel oor die boek waarin die karakter verskyn het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button