NewsSchools

o/15-hokkiespan goed gerat vir liga

DIE o/15A-hokkiespan van Hoërskool Piet Potgieter is verlede Vrydagaand by die Limpopo Chef Academy bederf.

MOKOPANE – DIE o/15A-hokkiespan van Hoërskool Piet Potgieter is verlede Vrydagaand by die Limpopo Chef Academy bederf.

Splinternuwe klere en sakke wat deur verskeie ondernemings geborg is, is tydens die geleentheid aan hulle oorhandig.

Die span is nou van kop tot tone gerat om die ligabeker in te palm.

Die span bedank die volgende borge: BB Auto, Honda Polokwane, Micro Matica, Kurt en Magdel Kruger, Kobus en Ilze Bekker, T&D Makelaars, Francois en Janet Duvenhage en die Limpopo Chef Academy.

Janet Duvenhage saam met die hokkiespan.
Janet Duvenhage saam met die hokkiespan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button