NewsSchools

Jong skaakspelers maak PLS trots

Daar was geen keer nie aan die skaakspelers van Laerskool Pietersburg op Woensdag 6 Mei tydens die finaal teen Laerskool Louis Trichardt.

POLOKWANE – Daar was geen keer nie aan die skaakspelers van Laerskool Pietersburg op Woensdag 6 Mei tydens die finaal teen Laerskool Louis Trichardt.

Die o/9, o/11 en o/13 spanne het baie goed op die dag gevaar.

Uitslae van die dag sien as volg daarna uit:

• o/9 wen 10-2.

• o/11 wen 9-3.

• o/13 wen 7-4.

IMG_0321 (Medium) IMG_0334 (Medium) IMG_0326 (Medium) IMG_0325 (Medium)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button