NewsSchools

Limpopo netbal- en rugbyspanne

Met die afloop van die laaste proewe vir die Limpopo rugby- en netbalspanne is daar verskeie leerders van Laerskool Pietersburg-Noord (Noordskool) verkies tot die spanne.

POLOKWANE – Met die afloop van die laaste proewe vir die Limpopo rugby- en netbalspanne is daar verskeie leerders van Laerskool Pietersburg-Noord (Noordskool) verkies tot die spanne.

Die leerders is:

• Ian Duvenhage, Lungile Hlengane en Tshepiso Mokoena vir die o/12-Limpopo rugbyspan.

• Lungani Mahlehlo en Khodani Rama-vhunga vir die o/13-Limpopo rugbyspan.

• Phuti Hanyane en Hlogi Manaka vir die o/13-Limpopo netbalspan.

• Leischen Harmse en Genesi Kekana vir die o/12-netbalspan.

Skoolhoof, Attie Visagie, het die jong atlete gelukgewens met hul prestasie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button