Local NewsNews
Vuur en vlam, Voortrekkers vier Afrikaans se 144ste verjaarsdag
Die Doornkraal Voortrekker Komando het op 14 Augustus die 144ste verjaarsdag van Afrikaans as 'n taal, met 'n mini konsert en stokbrood braai, gevier.

POLOKWANE – Daar was verskillende kort-toneelstukke vir die ouers opgevoer om die tema van die dag, Vuur en Vlam, uit te beeld asook die leeftyd van Afrikaans te demonstreer.
Jannie van Wyk en sy seun Jayden, het ‘n vuurdans en vuurblaas demonstrasie gehou.
Die wenners van die konsert sal in Review aangekondig word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



