Verlede Maandagoggend het die gr. 3-klas van Akademie Reformia hulle penlisensies ontvang en hulle het opgewonde die potlode gebêre.
POLOKWANE – Deur die loop van die akademiese jaar word gr. 3-leerders stelselmatig daaraan gewoond om met ‘n pen, in plaas van ‘n potlood te skryf.
Aan die einde van dié jaar, kan hulle uiteindelik hulle potlode wegbêre en met penne in hulle boeke skryf.
Om hierdie mylpaal te bereik moet die leerders eers aan hulle onderwysers bewys dat hulle mooi en netjies kan skryf, want ‘n pen se ink word nie so maklik soos die lood van ‘n potlood uitgewis nie.
Verlede Maandagoggend het die gr. 3-klas van Akademie Reformia hulle penlisensies ontvang en hulle het opgewonde die potlode gebêre.
Polokwane Review het by die leerders gaan hoor wat die eerste woord is wat hulle gaan neerskryf, en waarom die woord juis vir hulle belangrik is.
My name is Maretha Swanepoel and I have worked at the Polokwane Review since 2012. The decision to become a journalist came at 04:00 one Friday morning while watching news of bombings in Afghanistan and I realised I wanted to be there. Some years later, I decided to rather stay in South Africa and join the industry due to my love for writing and curiosity. Even though I can write all beats, I love human interest and community news with some schools added to the mix. Telling someone’s story and using my camera to make memories is a privilege. My interests include animals (especially dogs) and mental health. I like to spend my time with my dogs and a good book. My family is important and takes second place in my heart. God is always first.