Schools

Oosskoolrevue bring Bertus die Depressiefste Skaap op die planke

Oosskool het deur die loop van die storie liedjies gesing en saam gedans om die gehoor lekker te vermaak.

POLOKWANE – Bertus die Depressiefste Skaap was een van die hoofrolle van vanjaar se Oosskoolrevue wat verlede week gehou is.

Dirk die Stadsjapie was ongehoorsaam en sy Prokureur Pa en Liefdevolle Mamma het besluit om Dirk na sy Eksentrieke Ouma op die plaas te stuur.

By die kerkbasaar het Dirk vir Thea die Plaasmeisie ontmoet en ook besluit om vir Bertus van die slagpale te red.

Bertus het saam met Dirk en ouma gery, maar kort voor lank het die polisieman hulle voorgekeer.

Voordat Ouma nog die blaam vir die diefstal kon vat, het Dirk besef hy moet verantwoording doen vir sy dade en homself oorgegee.

Die skool het deur die loop van die storie liedjies gesing en saam gedans om die gehoor lekker te vermaak.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Maretha Swanepoel

My name is Maretha Swanepoel and I have worked at the Polokwane Review since 2012. The decision to become a journalist came at 04:00 one Friday morning while watching news of bombings in Afghanistan and I realised I wanted to be there. Some years later, I decided to rather stay in South Africa and join the industry due to my love for writing and curiosity. Even though I can write all beats, I love human interest and community news with some schools added to the mix. Telling someone’s story and using my camera to make memories is a privilege. My interests include animals (especially dogs) and mental health. I like to spend my time with my dogs and a good book. My family is important and takes second place in my heart. God is always first.

Related Articles

Back to top button