Schools
Pietersburg Laerskool-leerders deel hulle planne vir die hoërskool
Review het by gr.7-leerders van Pietersburg Laerskool gaan uitvind wat hulle voornemens is vir wanneer hulle hul hoërskoolloopbaan betree.

POLOKWANE – Met jou laerskoolloopbaan agter die rug kan jy begin droom oor die hoërskool en jou tyd daar. Jy kan ook voornemens maak om beter te vaar in jou akademie, en op kultuur- en sportgebied.
Polokwane Review het by Pietersburg Laerskool gaan inloer om te hoor wat vanjaar se gr. 7’s beplan vir hulle eerste jaar op hoërskool.










At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



