Sport

Gholfdag bied geleentheid vir ontspanning

‘n Totaal van 82 spelers het Saterdag by die Polokwane Gholfbaan aan die Spur Better Ball Gholfdag wat deur Amarillo Spur aangebied is, deelgeneem. Papu Lukhanyiso en Tony Plaatjies was die wenners met 47 punte en Theo Allison en Ray Mackie het die tweede plek met 46 punte volgestaan. Dirk Visagie was naaste aan die …

‘n Totaal van 82 spelers het Saterdag by die Polokwane Gholfbaan aan die Spur Better Ball Gholfdag wat deur Amarillo Spur aangebied is, deelgeneem.
Papu Lukhanyiso en Tony Plaatjies was die wenners met 47 punte en Theo Allison en Ray Mackie het die tweede plek met 46 punte volgestaan.
Dirk Visagie was naaste aan die pen vir twee op die negende putjie en Joe Mackays naaste aan die pen op die 11de putjie.
Die wenners het almal Spur koopbewyse ontvang.

Storie en fotos: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Hooffoto: Chris Binneman beplan sy sethou.

Randall Jooste op die oefenbof.
Randall Jooste op die oefenbof.
Abigail Engelbrecht, middel, kuier saam met haar oupa, Willem Erasmus en pa, Charl Engelbrecht.
Abigail Engelbrecht, middel, kuier saam met haar oupa, Willem Erasmus en pa, Charl Engelbrecht.
Driaan Kruger en Sias Willemse in ligte luim.
Driaan Kruger en Sias Willemse in ligte luim.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button