Bosveld SportSport
Marnus draf in die Paarl uit
Marnus Uys, heelagter van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se eersterugbyspan, het gedurende die vakansie vir die Limpopo-sewesspan gespeel tydens die Nasionale Sewestoernooi vir 0/17's wat by die Paarl Gimnasium in die Paarl gehou is.
MOKOPANE – Marnus Uys, heelagter van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se eersterugbyspan, het gedurende die vakansie vir die Limpopo-sewesspan gespeel tydens die Nasionale Sewestoernooi vir 0/17’s wat by die Paarl Gimnasium in die Paarl gehou is. Die afrigter van die span was Andries Botha, ‘n onderwyser van HPP.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



