School sportSport

HPP se ysters Virseker-kampioene

Hoërskool Piet Potgieter maak geskiedenis toe twee van sy rugbyspanne verlede Saterdag in Bethal die Virsekerbeker vir medium skole buit.

MOKOPANE – Die twee spanne is ook die Limpopo skolekampioene.

Wat die prestasie nog meer merkwaardig maak is dat twee pare broers vir die spanne uitdraf. Wiehan van der Kolff speel vir die o/16’s en sy jonger broer, Marno vir die o/15-span. Brandon Janse van Vuuren is die o/15’s se flank en sy broer, Dillon, draf vir die o/16’s uit.

Bosveld sê dankie vir Annemarie Thiart en Anneline Venter wat die foto’s op Bethal geneem en met ons gedeel het.

Lees meer oor die wedstyde in jou Bosveld Review

redakteur.bosvelder@nmgroup.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button