School sportSport

Paaltjies kantel vir Tommies

Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se eerstekrieketspan het Vrydag, 1 September op hulle tuisveld kragte teen Hoërskool Louis Trichardt se krieketspan gemeet.

POLOKWANE – Louis Trichardt het eerste gekolf en 306 lopies vir agt paaltjies in 35 boulbeurrte aangeteken. Die Tommies het in hul beurt 253 lopies vir agt paaltjies aangeteken.

Ondanks hul beste probeerslag moes die Tommies die stryd gewonne gee en het Louis Trichard met 53 lopies gewen.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button