Sport
-
Skuts van Ermelo Defensive Pistol Club vaar goed tydens klassifiseringskietdag
Local sportDie kwalifiserende ronde word gedoen sodat elke skut sy kwalifikasie kan behou of verbeter.
-
Boeta en Frik se duiwe wen Sasol Posduifklub se wedvlug vanaf Bloemhof
Local sportHoman se ander duiwe het tweede, sewende en agtste plekke in die ope-afdeling behaal.
-
Sasol Digimag se eerstes klop Middelburg
SportHoewel daar met tye lank in Sasol se kwart- en doel-gebiede vertoef is en die Middelburgers allerlei kraglopies en plettervalle…
-
Ermelo Rugbyklub kraai koning op Carolina
Local sportErmelo se eerstespan het met 40-3 as die wenners van die veld afgestap.
-
Jong fietsryers ding mee in Spur Skole Bergfiets Uitdaging
SportBekker en Engelbrecht wen bergfiets uitdaging.
-
Snoekerspelers van Ermelo staan hulle man in die liga
SportDie interprovinsiale span word gekies na die goue liga se uitspele.
-
Mpumalanga Eagles FC plays in SAB Soccer League next season
Local sportMsukaligwa Local Football Association League champions join four other teams in the league.
-
Die ‘Sasol-trokke’ verslaan Bethal Rugbyklub 31-0 in Hoëveld Burgemeesters-reserweliga.
Local sportHoewel Bethal gereeld druk toegepas het en die wedstryd baie in Sasol se kwartgebied afgespeel het, het Bethal net nie…
-
Gimnaste van Ermelo gimnastiek klub presteer by die “North Zone Festival”
SportDie gimnaste het medaljes verwerf volgens die gemiddeld van die 4 apparate waaraan hulle deelgeneem het.
-
Sasol Digimag se eerstes en tweedes wen hul rugbywedstryde teen Middelburg
Local sportSasol Digimag se eerste en tweede rugbyspanne het Middelburg se spanne op Saterdag, 23 Junie geklop. Die tweede span het…
-
Smit Steyn Malboer van Secunda verskyn Maandagaande op televisie
SportSmit veg weer op Saterdag, 30 Junie.
-
Skuts van Ermelo Defensive Pistol Club vaar goed tydens die klassifiseringskietdag
Local sportDie kwalifiserende ronde word gedoen sodat elke skut sy kwalifikasie kan behou of verbeter.











