Top stories
-
Delmas trek ’n nuwe baadjie aan
Local news“Dit is amper asof daar ’n kompetisie van sy eie op Delmas ontstaan het oor wie en wat die meeste…
-
Landsdieners help om waterhiasinte uit Secunda Eendedam te haal
Local newsRhodes Universiteit stuur gereeld goggas om in die dam vry te laat.
-
Laerskool Eloff val ’n groot eer te beurt
Local newsMet behulp van die finansiële bydrae van iHAN was tablette, vir gebruik in klasse, gedurende die afgevaardigdes se besoek aan…
-
VLU-vroue van Standerton probeer elke keer iets nuuts
Local newsTaklede het oudergewoonte iets spesiaal saamgebring wat in dié geval skoene met ’n versiering was, asook handgemaakte juwele.
-
Dankgebede in Bronkhorstspruit omdat Juca leef
Local newsLeonardo se familie het die byeenkoms as "wonderlik" beskryf en het die gemeenskap vir hul ondersteuning bedank.
-
Jenewermaker van Bronkhorstspruit sterf
Local newsPhillip Peach was die skepper van die Groen Monster en Pers Duiwel wat hy uit waterhiasinte gestook het.
-
Bethal AfriForum se tuin skenk groente aan ouetehuise
Local newsAfriForum gee terug aan gemeenskap.
-
Vermeende reeksmoordenaar lewenslank agter tralies, maar nog ‘n verhoor wag op Delmas
CrimeDie vonnis volg op die dood van sersant Marcia Mazibuko (43) van die Ngodwana Polisie en haar suster, Pretty Mazibuko…
-
Well-known couple from Standerton relocates to Durban
Local newsWith the help of his father and brothers, he began the business GD Wholesalers, serving as director for many years…
-
Delmas Phoenix plaas ’n groot wen in die sak
Local newsHulle het op 20 Mei met Thembisa met ’n eindtelling van 76–15 afgereken.
-
54 hengelaars vang 368 vis by Grootdraaidam op Standerton
Local newsTy Mortlock het die juniorafdeling gewen met 10 vis van 5.540kg, gevolg deur Ruan van Zyl met vyf vis van…
-
Standerton Trapklub hou prysuitdeling en beloon presteerders
Local newsNadia Stückler is in die vroue-afdeling die padfietsryer van die jaar, asook fietsryer van die jaar en het ook ’n…











