Latest SportSport

Bastion se Stephen voltooi 13de Comrades

'Baie geluk, Stephen!'

 

Stephen Nhlapo, een van Hoërskool Bastion se algemene werkers, het sy 13de Comrades Marathon voltooi.

Hy het die 86,83km vanaf Durban na Pietermaritzburg in 10 uur 47 minute en 21 sekondes voltooi. Stephen het in Groep E (mans 40–49 jaar) meegeding.

Uit die sowat 25 000 deelnemers het hy –

• algeheel in die 8 804e plek geëindig

• 7 624e onder die mans geëindig

• 3 090e in sy kategorie geëindig

“Baie geluk, Stephen, ons is trots op jou,” het die skool op hulle Facebook-blad gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button