MC000147

KENNISGEWING STEVE TSHWETE WYSIGINGSKEMA 210 BYLAAG A189 KENNISGEWING VAN DIE AANSOEK OM DIE WYSIGING VAN DIE STEVE TSHWETE GROND GEBRUIKSKEMA, 2019, INGEVOLGE ARTIKELS 62(1), 63 EN 94(1)(A) VAN DIE STEVE TSHWETE RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKS- BESTUURS VERORDENING, 2016 Ek, Jaco Peter le Roux (Pr Pln 1467/2011), van Afriplan BK (1994/029217/23) synde die gemagtigde agent van die eienaar van die Resterende Gedeelte van Erf 959, Middelburg X1 en Gedeelte 246 van die plaas Middelburg Town & Townlands 287- JS gee hiermee ingevolge Artikel 94(1)(a) van die Steve Tshwete Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuursverordening, 2016, kennis dat ons by Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het vir: – die wysiging van die Steve Tshwete Grondgebruikskema, 2019, deur die hersonering van die Resterende Gedeelte van Erf 959, Middelburg X1 gele te Jan Heynsstraat 6A vanaf “Industrieel Sone 2” na “Besigheid Sone 1” en Gedeelte 246 van die plaas Middelburg Town & Townlands 287-JS gele te Jan Heynsstraat 8 vanaf “Industrieel Sone 2” Na “Besigheid Sone 1”; en – die verwydering van beperkende voorwaardes 1A(g) van Titelakte T3263/2024. Besonderhede van die aansoek l ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit, Munisipale gebou, Wandererslaan, Middelburg, 1050, vir `n tydperk van 30 dae vanaf 1 Mei 2026 (laaste datum vir kommentare 1 Junie 2026). Enige persoon wat nie kan skryf nie sal tydens kantoor-ure deur`n amptenaar by die Kantoor van die Munisipale Bestuurder bygestaan word om kommentaar in te dien. Besware of verto ten opsigte van die aansoek moet binne `n tydperk van 30 dae vanaf 1 Mei 2026, skriftelik by of tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde adres of by Posbus 14, Middelburg, 1050, ingedien of gerig word. Besonderhede van die agent: Afriplan CC, John Magagulastraat 14, Middelburg 1050. Tel: 013 282 8035. E- pos: jaco@afriplan.com/vicky@afriplan.com

Reference Number: MC000147

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button