MW007247

KENNISGEWING Aansoek vir die Verwydering van Beperkende Titelvoorwaardes, in terme van Gedeelte 67 van die Emalahleni Ruimtelike Beplannings en Grondgebruikbestuur Verordeninge, 2016, gelees tesame met die bepalings van die Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur, 2013
(Wet nr. 16 van 2013)

Ek, Obed Sandhlane die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 621 Witbank Ext 3 gee hiermee kennis in terme van bovermelde dat `n aansoek ingedien is by die Emalahleni Plaaslike Owerheid vir die verwydering van beperlende title voorwaarde (h) aan Titel akte nommer T772/2022.

Volle naam van eienaar: Heritus Albert Mabelane Volle naam van aansoeker: Urban Core Developments Pty (Ltd) represented by Obed Sandhlane Beskrywing van grond waarop titel akte van toepassing is: Erf 621 Witbank Ext 3
Planne en/of besonderhede van die aansoek mag gedurende normale kantoorure nagegaan word by die volgende adres:
Direktoraat Ontwikkelings Beplanning, 3de vloer, Burgersentrum, Mandela Straat, Emalahleni, 1035.

Kontak besonderhede van betrokke Munisipale Afdeling is soos volg: Mev D Mkhabela 013 690 6354 / Mnr V Manyoni 013 690 6480
Enige persoon of persone wat enige beswaar het teen die toestaan van die aansoek, moet sodanige geskrewe beswaar volledig gemotiveer, soos vereis in Gedeeltes 103 en 104 van die Emalahleni Ruimtelike Beplannings en Grondgebruikbestuur Verordenning, 2016, en indien by die Munisipale Bestuurder, Posbus 3, Emalahleni sowel as die ondergetekende, nie later nie as 08 Junie 2026
Naam van agent: Obed Sandhlane
ID nr van agent: 2016/465716/07
Fisiese addres van agent: 20 Highlands, Mooikloof Ridge, Pretoria 0081
Kontak besonderhede van agent: admin@urbancoredev.co.za

Reference Number: MW007247

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button