SA002695

POLOKWANE PLAASLIKE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN `N AANSOEK OOR HERSONERING INGEVOLGE ARTIKEL 61 VAN DIE POLOKWANE MUNISPALE BEPLANNINGS BY-WET, 2017 (SOOS GEWYSIG 2025)
•WYSIGINGSKEMA 303 MET BYLAAG 114 Ek, Marco Nolte van Natura Professional Planners (Edms) Bpk, synde die aansoeker en gemagtigde agent van die eienaar van die eiendom, Gedeelte 1 van Erf 1204 Bendor Uitbreiding 10 gee hiermee kennis ingevolge Artikel 95(1)(a) van die Polokwane Munisipale Beplannings By-Wet, 2017 (soos Gewysig 2025), dat ek/ons aansoek gedoen het by Polokwane Munisipaliteit vir die wysiging van die Polokwane Gentegreerde Skema, 2022, in terme van Artikel 61 van die Polokwane Munisipale Beplannings By-Wet, 2017 (soos Gewysig 2025), van die eiendom soos hierbo beskryf. Die eiendom is gele te: 97a Genl. Maritz Straat. Die hersonering is van `Residensiel 1` na `Spesiaal` vir `n Woonkantoor onderworpe aan voorwaardes in Bylae 114 (Dekking
•60%; VOV
•0.8; Hoogte
•2 verdiepings en Parkering is 3 per 100m2 Vloeroppervlakte, Boulyne: 0m op die noordelike grens, 0m op die oostelike grens slegs vir motorafdakdoeleindes
•ander 3m, 1m op die suidelike grens en 2m op die westelike grens). Die eienaar beoog om die huidige struktuur in `n woonkantoor te omskep. Enige besware of kommentare, insluitend die gronde daarvan met volledige kontakbesonderhede, moet ingedien word by, of skriftelik gerig word aan: Bestuurder: Stadsbeplanning en Eiendomsbestuur, Polokwane Munisipaliteit, Posbus 111, Polokwane, 0700 vanaf 08 Mei 2026 tot 05 Junie 2026. Enige persoon wat nie kan skryf of lees nie, kan gedurende kantoorure die Kantoor van die Munisipale Bestuurder bywoon, waar `n amptenaar daardie persoon sal bystaan om `n kommentaar in te dien. Volledige besonderhede kan gedurende kantoorure by die Munisipale kantore soos hieronder uiteengesit besigtig word vir `n tydperk van 28 dae vanaf die datum van eerste publikasie van die kennisgewing in die Provinsiale Koerant/Polokwane Review koerant. Adres van Munisipale kantore: Hk. van Landros Mare- en Bodensteinstraat, Burgersentrum, 0699. Sluitingsdatum vir enige besware en/of kommentare is 05 Junie 2026. Adres van applikant:
Limassolstraat 02 Ismini Kantoorpark
Polokwane
0699.
Tel nr.: 074-544-5544
Datums waarop
kennisgewing
in die Provinsiale Koeran
gepubliseer sal word:
08 en 15 Mei 2026.

Reference Number: SA002695

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button