TA017067

KENNISGEWING VERKOOP VAN BESIGHEID:

Kennis geskied hiermee in Terme van Artikel 34(1) van die Insolvensiewet, Wet 24 van 1936, soos gewysig, aan alle belanghebbende partye en skuldeisers van
Francois Jonker

(ID: 740509 5119 081),

Estelle Oberholzer

(ID: 700918 0010 088), Martin Petrus Albertus Coetsee (ID: 560805 5057 082) en Anton Hendrik Francois Human (ID: 760504 5066 080), die aandeelhouers van Shelfzone 104 (Proprietary) Limited (Registration Number:

2007/022631/07) van 222 Blue Crane Drive, Dullstroom, Mpumalanga, 1110, van hul voorneme om 100% van die aandele te verkoop in Shelfzone 104 (Proprietary) Limited vir Hercor Investments 87 (Pty) Ltd (Registration Number: 2016/021050/07), Golden Pond Trading 535 (Pty) Ltd (Registration Number:

2006/025286/07) and Ketubah Enterprises (Pty) Ltd (Registration Number:

2019/116269/07) tot `n

1/3 aandeel per koper.

Neem verder kennis dat die effektiewe datum van die verkoop en oordrag binne `n tydperk van nie minder nie as 30 (dertig) dae en nie meer as 60 (sestig) dae vanaf die datum van publikasie van die laaste van die advertensies ingevolge Artikel 34(1) van die Insolvensiewet, Wet 24 van 1936, sal wees.

Reference Number: TA017067

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button