ZW035224

VERKOOP VAN BESIGHEID Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 34(1) van die Insolvensiewet Nr 24 van 1936 dat KENMORE CRUSHING SOLUTIONS (PROPRIETARY) LIMITED (Registrasie Nommer 2024/139422/07) (`Kenmore`) van voorneme is om die onderneming wat bedryf word by 33 Coert Steynberg Street, Van Eck Park, Brakpan, 1459 te verkoop aan NOON ADVISORY (PROPRIETARY) LIMITED (Registrasie Nommer 2024/329012/07). (`Noon`),

onderhewig aan die voorwaarde dat die ooreenkoms oor die verkoop van aandele wat aangegaan is tussen, onder andere, Noon en die aandeelhouer van Kenmore, onvoorwaardelik word en afhandel.

Noon Partners

Per: Arno Cronje
26 Brandwacht Road, Stellenbosch, 7600
Tel: 083 328 6722

Reference Number: ZW035224

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button