Vaalweekblad ondersteun die kunste en deel met trots nog 'n prag-fotoblad wat deur die Elsje's Choice on Photos Facebookgroep ingestuur is. Loer gerus na al die mooi foto's.
Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.
Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.
Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.
KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Die top foto’s van Fotoblad 212 verskyn in Vrydag se Vaalweekblad.
Angelique Kok van Vereeniging het die treffende foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige portret foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.Amorei Wright van Vereeniging het die mooi foto by Sonsondergang by die ou brug by Stonehaven in Vanderbijlpark geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.Annemarie Paula van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.Anthony Schubart van Risiville het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Bianca Pieterse van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.Camilla Jacobs van Vereeniging het die mooi aksie foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.Chris Swart van Grabou het die mooi foto geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Christoff Theunissen of Cape Town captured this lovely photo of Comet Tsuchinshan–ATLAS gracing the skies above South Head Lighthouse at Langebaan.Cynthia Malan van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Dylan Orphan van Vaalpark het die kunstige foto geneem.Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.Jan Kotze van Centurion het die pragtige foto van ‘n Bruinkopvisvanger by die Nakedi-voëlskuiling in Dinokeng geneem.Janice Richardson of Isando captured this beautiful photo.JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by die Kudu Private Nature Reserve geneem.Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.Jolanda de Wet van Pringle Bay het die besondere foto van die sneeu op die berge in Thulbach geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Leon Booyens van Kaapstad het die pragtige foto geneem.Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die oulike foto geneem.Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi stillewe foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marizka Henzen van Krugersdorp het die oulike foto van haar skattige viervoet geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi natuurfoto geneem.Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Melanie Havenga van Shelley Beach het die mooi foto geneem.Mia Ecroignard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi modelfoto geneem.Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto van ‘n eekhoring geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Pretoria het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi stillewe foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto in die Weskaap geneem.Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto in Venisië geneem.Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Sheree Schoeman van Pretoria het die mooi foto tydens tydens Africa Aerospace & Defence (AAD) Airshow geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.Zachery Dippenaar van Vanderbijlpark het die pragtige foto “Valley of Desolation” geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die mooi aksie foto geneem.Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Natasha de Witt van Sasolburg het die oulike foto geneem.Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n Wasplant in blom geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: [email protected]