SportSport

Valke klubrugby bereik die pylvak

Uitspeelwedstryde beloof om rugby uit die boonste rakke op te lewer.

VANDERBIJLPARK – Die Valke Rugbyunie se klubliga bereik nou die maak-of-breek fase van die Peregrine- en Merlinliga.

Die Vereeniging Rugbyklub se o.21- en eerste rugbyspan kom more-middag in Brakpan op die Bosman-stadion teen Brakpan in die eindstryd te staan.

JP Robberts was een van NWU Vaal se eerste rugbyspan se uitblinkers teen Nigel. Foto: Ettienne van Rensburg

In die Merlinliga kom NWU Vaal teen Sasolburg Rugby klub op die studentespan se tuisveld te staan terwyl die Meyerton Knights, Heidelberg in Heidelberg in die ander halfeindstryd aandurf.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: [email protected]
Check Also
Close
Back to top button