EntertainmentEventsLifestyleNewsPhoto Galleries

CSF Musiekfees – Groep 2

Die Community Support Forum se prettige Musiekfees het vandag by die Centurions Motorbike Club se klubhuis in Vanderbijlpark plaasgevind. Daar was iets vir oud en jonk om te geniet.

Nog foto’s wat vandag, 5 November, by die Community Support Forum se musiekfees in Vanderbijlpark geneem is.

Wat ‘n lekker en gesellige fees! Die Nasionale Bloedbank was ook daar en ons Vaaldriehoekse inwoners het nie geskroom om die “geskenk van lewe”, hul kosbare bloed, te skenk nie.

Charles Rudd en die ander kunstenaars het al die besoekers in ‘n lighartige luim gekry met hul vrolike musiek, terwyl almal kon smul aan kerrie-en-rys en ander liplekker disse.

Nogmaals dankie aan Leana en haar span wat die heerlike dag gereël het. Ons weet dit was harde werk, maar dit was beslis die moeite werd!

Community support forum musiekfees
Community support forum musiekfees

csf kunstenaar DSCF7987 csf kunstenaar4 csf kunstenaars 7 csf kunstenaars5 csf kunstenaars6 csf Leana DSCF7980 CSF Marius Hester Charles Rudd CSF musiekfees2 CSF nog 2 gaste

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button