EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Kersfeesgenot vir Kragbron se kleingoed

LSP Energy befonds heerlike bederfdag vir inwoners

Retha Fitchat

Inwoners van Kragbron is vroeër die maand heerlik bederf met ‘n Kersboomgeselligheid wat deur LSP Energy, die nuwe eienaars van Kragbron, moontlik gemaak is. Die pretdag is georganiseer deur Natassia Hogendoorn en Alice Meyer. LSP Energy, wat ook die nuwe eienaars van die Vereeniging Raceway is, is tans besig om die verouderde huise in Kragbron op te knap. Die gebied sal voortaan as Taaibos Lifestyle Estate bekend staan.

Kragbron kersfees2

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button