EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Matrieks: Skryf in vir ons wedstryd!

Dis weer matriekafskeidtyd en soos elke jaar help Ster en Vaalweekblad weer om dit ‘n onvergeetlike geleentheid vir skoolverlaters te maak

 

Dis weer matriekafskeidtyd en soos elke jaar help Ster en Vaalweekblad weer om dit ‘n onvergeetlike geleentheid vir skoolverlaters te maak.Matrikulante kan hul afskeidfoto’s tot middel November e-pos na rfichat@media24.com om in aanmerking te kom vir ‘n verskeidenheid pretpryse. Die foto kan van jou alleen, of saam met jou “partner” wees.

Foto’s moet as onverwerkte JPGs gestuur word en tik MATRIEKAFSKEID in die Subject line. Onthou om jou en jou maat (as hy op die foto is) se naam en van te verskaf, sowel as jou skool se naam.

Foto’s kan kop-en-skouers of vollengte wees – net soos jy wil.

Al die foto’s gaan voor die einde van die jaar in ‘n pragtige bêrebylae in Vaalweekblad verskyn.

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button