EntertainmentLifestyleLocal newsNewsNews

Waar is die ongeluk?

VANDERBIJLPARK. – Motoriste het met verbasing gewonder waar die groot ongeluk is toe 21 insleepvoertuie ‘n week gelede op Saterdagoggend, 19 Mei op Barrageweg en Frikkie Meyer-boulevard gestaan het. Mornè Botha, eienaar van Vaal Auto Craft, het egter vir sy personeel ’n heerlike braai gehou en sommer ook van die geleentheid gebruik gemaak om die …

VANDERBIJLPARK. – Motoriste het met verbasing gewonder waar die groot ongeluk is toe 21 insleepvoertuie ‘n week gelede op Saterdagoggend, 19 Mei op Barrageweg en Frikkie Meyer-boulevard gestaan het. Mornè Botha, eienaar van Vaal Auto Craft, het egter vir sy personeel ’n heerlike braai gehou en sommer ook van die geleentheid gebruik gemaak om die insleepvoertuie vir die publiek te wys. Foto: Jannie du Plessis (Eye in the Sky).

Foto: Jannie du Plessis
Foto: Jannie du Plessis

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button