EntertainmentEventsLifestyleLocal newsNewsPhoto GalleriesSchool

Skole bid vir Sasolburg se mense

Lede van die Afrikaanse Hoërskool Sasolburg en Hoërskool Sasolburg se Verenigende Christen-Studentevereniging van SA (VCSV) het vroeër die maand ‘n “Prayer March” deur die strate van Sasolburg gehou. Tydens die geleentheid het leerlinge van die twee skole vir Sasolburg en sy mense gebid. Na afloop van die optog het die leerlinge gesamentlik ‘n vertoning van …

Lede van die Afrikaanse Hoërskool Sasolburg en Hoërskool Sasolburg se Verenigende Christen-Studentevereniging van SA (VCSV) het vroeër die maand ‘n “Prayer March” deur die strate van Sasolburg gehou. Tydens die geleentheid het leerlinge van die twee skole vir Sasolburg en sy mense gebid. Na afloop van die optog het die leerlinge gesamentlik ‘n vertoning van die Lightly Salted Band geniet.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button